Combined Image
Combined Image

KAARTJIES IS UITVERKOOP

Koop jou kaartjies

Lede kry afslag. As jy nog nie 'n lid is nie, word lid en kry afslag!

Gebruikersbeleid.

SLEGS PERSONE OUER AS 18

Vanaf R150

Lede: R150

Nie-lede: R250

Donderdag 19 September 2024

La Boucher Wynplaas, Stellenbosch

Kom ervaar 'n onvergeetlike aand met top Afrikaanse kunstenaar Riaan Benadé by die asemrowende La Boucher wynplaas. Opskop! 3.0 bied nie net voete-jeuk sokkiemusiek en 'n glasie wyn nie, maar ook smaaklike "specials" by die restaurant, insluitend heerlike pizza. Ons gaan dans tot die stoom draai tydens hierdie viering van Afrikaanse kultuur en taal met nog 'n StudentePlein Sokkie op 19 September. Gryp jou geliefde of vriende, koop 'n whisky, en sluit aan by die feesgees — dit is immers 'n geleentheid wat jy nie kan bekostig om te mis nie! Kaartjies kos R150 vir StudentePlein-lede en R250 vir nie-lede. Oorweeg dit om gratis aan te sluit by StudentePlein vandag nog en geniet afslag vir Opskop! 3.0, plus toegang tot verskeie akademiese, sosiale, loopbaan, en kulturele geleenthede.